Verander studie-ure by Hoërskool Strand om individuele leerstyle te respekteer

The Issue
Ek skryf persoonlik as Meriete Leerder by Hoërskool Strand.
Die deurlopende besluit om ons, die studente, daagliks van 08:00 tot 13:00 by die skool te hou vir studiedoeleindes, is meer van 'n hindernis as hulpmiddel.
Baie van ons sukkel om te fokus in 'n stampvol, raserige klaskamer, ek ingesluit. Die realiteit is, as studente nie by die huis wil studeer nie, sal hulle nie by die skool studeer nie.
Gekonsentreerde, effektiewe studie vereis stil, persoonlike omgewings wat individuele leerstyle respekteer. Ons moet erken dat elke student uniek is en ons studieprosedures daarvolgens aanpas.
Ons skool het 'n geleentheid om op die voorpunt van verandering te wees, met die erkenning van die belangrikheid en waarde van persoonlike leer. Dit is tyd om op te hou om ons waardevolle leerure te mors.
Hoërskool Strand, asseblief hervorm die studie-ure. Dit is onregverdig dat A-Gemiddeld Leerders, en leerders wat sukkel om te fokus, moet lei onder die besluit van leerders wat nie hulle studies ernstig op vat nie. Dit sal ons nie net nou bevoordeel nie, maar sal ook ons lewenslange leergewoontes en -vermoëns vorm.
Asseblief teken hierdie petisie om verandering aan te bring , Indien U saam stem.
Aangeheg is die nuusbrief wat op 4 Oktober 2024 aan die leerders gestuur is.

Victory
Share this petition
Petition Updates
Share this petition
Petition created on 5 October 2024