Die asseseering van lewens-oriëntering moet uit suid-afrikaanse skole uit gesluit word.

The Issue

Die leerders van SuidAfrika word onnodig belas deur die onderwys-departiment. Lewens-oriëntering (LO) is 'n vak wat gemik is daar op om 'n basiese verstand van die lewe binne ons land telewer, die tendens van die vak het amper niks verander van af dit 'n verieste op skool geword het. Bedoelend die selfte werk word herhaal. 

Hoewel die inhoud belangrik is sou dit baie meer effektief wees om slegs klas daar oor tegee. Asseseering van die vak sit onnodige druk op leerders ,verder is leerders ook ongewillig om hierdie vak teleer asgevolg van die verveeling wat dit veroorsaak. Daar word ook manipileerede taal gebruik. Voorbeeld: As jy ( bepaalde onderwerp) aanvaar ,moet jy (bepaalde voorwaardes) voldoen.

Die oorhoofse opinie tussen leerders is dat die vak verveelig, belassend en 'n wangebruik van tyd is. Die ongebruikde tyd kan gebruik word om lewensvaardighede soos naaldwerk, bestuur vaardighede ,self versorg en talle ander te oefen.

14

Petition updates