#JusticeforSussie, a young woman brutally murdered and dumped in someone's yard in Darling

#JusticeforSussie, a young woman brutally murdered and dumped in someone's yard in Darling

0 have signed. Let’s get to 5,000!
At 5,000 signatures, this petition is more likely to get picked up by local news!
Liberty Matthyse started this petition to Calling on the community of Darling to take a stand against the brutal murder of and

Die toename in gemeenskapsgeweld en grusame geweld teen jong meisies en vroue roep op ons as gemeenskap om te reageer om die siel en toekoms van Darling te beskerm. Elke klein stappie dra by om die eindpaal van n veilige gemeenskap te bereik.

Slegte dinge gebeur wanneer goeie mense net sit en toekyk. Hiermee versoek ons dat die gemeenskap die petisie teken sodat ons met een sterk stem kan se 'Genoeg is Genoeg'. Vandag is dit iemand anders se kind more is dit my kind of jou kind. Of selfs my lewe of jou lewe wat in gedrang gebring word!

Met die petisie se ons Nee! aan borgtog vir die beskuldigde as gevolg van die:

1. Wrede manier waarop die jong vrou doodgemaak was;

2. Feit dat die beskuldigde klaarblyklik n reputasie het vir inbraak of poging tot inbraak met n lewensgevaarlike wapen;

3. Die gemeenskap terselfde tyd woedend en bang is vir ons lewens as gevolg van die potensiale intimidasie en poging tot geweld wat die beskuldigde mag doen aan mense wat uitgesonder kan word.

As een gemeenskap het ons die vermoe om n ander toekoms vir onsself in te dink en na toe te streef met ons aksies. Kom ons staan mekaar, ons leiers en polisie by in die naam van n veilige Darling. Kom ons staan die familie van die oorledene by in die naam van die beeindiging van geweld. Ons het die mag en die passie om n verskil te maak!

0 have signed. Let’s get to 5,000!
At 5,000 signatures, this petition is more likely to get picked up by local news!