

Update in connection with the court case tomorrow, 26 March 2019:
Just heard that we are 1 of 28 cases this week on the urgent role (in Pretoria High Court).
It works like this:
1) All 28 appears in court tomorrow. We will then only receive a time and date for the hearing of our case this week.
2) NB: The hearing of the case may not necessarily take place tomorrow 26 March, but later this week.
3) The judge is the honourable Sandri Walla
4) WATCH THIS SPACE FOR THE COURT DATE if not tomorrow. I will publish it here as soon as we know.
Opdatering ivm hofsaak more, 26 Maart 2019:
Pas verneem dat ons 1 van 28 sake hierdie week op die dringende rol is (Pretoria Hooggeregshof).
Dit werk so:
1) Al 28 verskyn more in die hof. Ons sal dan eers ‘n tyd en datum ontvang vir wanneer ons saak voorkom hierdie week.
2) NB: Dis saak word dus nie noodwendig die 26ste Maart aangehoor word nie, maar later die week
3) Die regter wat die saak gaan aanhoor is eerwaarde Sandri Walla
4) HOU DIE SPASIE DOP VIR DIE HOFDATUM, indien nie more plaasgevind het nie. Ek plaas dit hier sodra ons weet.