署名活動についてのお知らせAmnesty for Wilhelm Pretorius and the Boer Political Prisoners in South Africa
SIGN and SHARE this petition too: STOP LAND CLAIMS / STOP GRONDONTEIENING.

Riëtte PretoriusPretoria, 南アフリカ
2019/03/27
Stop the SA Government's proposed land grabs!
Stop die SA Regering se beoogde grond-diefstal!
Die multikulturele Demokratiese RSA is sedert 27 Feb. 2018 die voertuig om u van u eiendom en burgerskap te vervreem. U en u voorgeslagte is die afgelope jaar parlementêr van GRONDDIEFSTAL BESKULDIG-, VERHOOR- EN GEVONNIS. Die uitspraak is: GRONDONTEIENING SONDER VERGOEDING!
Met die beoogde wysiging van Artikel 25 van die Grondwet [Eiendomsklousule] is die Staat van voorneme om u eiendom te KONFISKEER. Dit kom neer op Statutêre diefstal!
Hierdie nasionale aksie het ten doel om die beoogde onregmatige onteiening te STOP vóórdat dit WET word!
LEES EN TEKEN DIE PETISIE BY DIE SKAKEL HIER ONDER.
SIGN AND SHARE THE PETITION, SEE LINK BELOW.
声を届けよう
今すぐ賛同
リンクをコピー
Facebook
WhatsApp
X(旧:Twitter)
Eメール