Behou die Boerenooientjie!

The Issue

Die Boerenooientjie is al vir die afgelope 84 jaar die embleem van die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria. Affies staan bekend as ‘n skool ryk aan tradisie. Staan saam met ons om hierdie tradisie te behou.

Die Boerenooi op ons skoolwapen is die geestelike besit van ons volk en word met trots deur elke Affie gedra. Nadat die beeldhouer Anton van Wouw na Suid-Afrika toe gekom het, was hy so aangegryp deur die Boeremeisie, dat hy die ‘Nooientjie van die Onderveld’ geskep het:

“Sy staan in eenvoud, haar hande gevou, maar haar gedagtes loop so wyd soos die velde.”

In 1932 het Mabel Malherbe, die redaktrise van die ‘Boerevrou’, aan ons toestemming verleen om die embleem as ons wapen te gebruik. Dit was en is steeds ons trots!

Die Boerenooientjie herinner ons aan ons herkoms:

“Trots die stryd van lange jare, in die toekoms rus ons hoop.”

Behou ons geliefde, tradisionele Boerenooientjie wat die stil, sterk waardes van ons skool simboliseer.

avatar of the starter
Oud-Affies en alle belanghebbendesPetition Starter
Victory
This petition made change with 2,128 supporters!

The Decision Makers

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Petition Updates

Share this petition

Petition created on March 8, 2016