Petition updateAmnesty for Wilhelm Pretorius and the Boer Political Prisoners in South AfricaLees die eerste amnestie brief van eerste AMNESTIE aansoekers
Riëtte PretoriusPretoria, South Africa
Sep 5, 2017
Amnestie aansoeke is 'n juridiese proses wat gevolg kan word om gevangenes vry te laat. Slegs presidente kan amnestie toestaan. Lees die eerste brief aan die president. Daar gaan nog briewe van nog aansoekers volg om te lees. Deel asb die petisie vir nog mense om te teken. Daar is tans 1699 ondersteuners. Dankie!
Copy link
WhatsApp
Facebook
Nextdoor
Email
X