Sluit die Bloemfontein Dieretuin/Close the Bloemfontein Zoo

0 have signed. Let’s get to 25,000!


Die Bloemfonteinse gemeenskap versoek dat die Hoofbestuurder van die Munisipaliteit aksie neem en die Bloemfontein Dieretuin sluit weens wanbestuur en die walglike omstandighede waarin hierdie diere moet lewe. Die Dieretuin moet gesluit word en die belasting-betalers se geld moet beter bestee word in ons gemeenskap.Die diere wat tans in hierdie dieretuin bly moet oorgegee word aan instansies wat na hul kan omsien.

We as the Bloemfontein community call for the Municipal Manager to take action in the closing of the Bloemfontein Zoo due to lack of maintenance, management and care of the animals. The Animals should be transferred to another Zoo. The shocking state of the Zoo is unacceptable. We as the Bloemfontein community pay our taxes and therefore call for better use of these funds. The Zoo is not an attraction at this point but rather a disappointment and a waste of funds. These animals are living in terrible conditions and this is not acceptable.