Beter sekuriteit vir Rhodesdene inkopie sentrum

The Issue
Ons het besluit om n petisie op te trek vir beter sekuriteit te Rhodesdene Winkel Sentrum. Daar kom daagliks klagtes in van die gemeenskap wat onveilig voel om daar te gaan inkopies doen. Ons mikpunt met die petisie is om soveel moontlik tekeninge te kry, en dit aan die eienaar van die sentrum te gaan oorhandig.
As buurtwag het ons al ure om daar spandeer om die ongewensde gaste te verwyder, dit is nie so maklik nie, omrede hul elk ook regte het, laaste uitweg is dat die sentrum meer/sterker sekuriteit aanstel.
Kom ons vat hande en kry soveel moontlik ondersteuning in die projek. Versprei sover moontlik onder ons mede Kimberliete!

Petition Closed
Share this petition
The Decision Makers
Petition Updates
Share this petition
Petition created on 10 March 2016