Stop plaas moord ons het ook n reg in ons land suid afrika

0 have signed. Let’s get to 35,000!


#CyrilRamaposa en die Afrikaners, die boere en die Boervolk.
Dink julle dat iemand gaan opstaan teen BOERE moord? Ek is nie betrokke in die politiek of betrokke by een of ander beweging nie.
Ek kyk nuus, hou daarvan om ingelig te wees en glo nie alles wat op FB aangaan nie. Ek lees gereeld van die en daai wat se, vat aan n boer dan sal julle sien hoe ons dit gaan doen! Meestal is daar bloed betrokke by die vertelling.
Die inboorlinge het nou al n paar dorpies "aangeval" gebrand, geplunder en geroof! Tot op datum het nie een witman of jy #CyrilRamaposa opgestaan en iets gedoen nie. Nie een groep het met hulle volgers daar opgedaag en gese, genoeg is genoeg nie.
Dat dit dalk kan gebeur is seker moontlik. Maar ek se nou! Ek het nou genoeg gehaad #CyrilRamaposa jou mense het nou gevat waar hulle nie moes nie. Ek is nie bang nie. jy moet maar gou plan maak en iets doen want jy gaan sien wat verder gaan gebeur ons mense ons geliefde... Goeie mense my mense my geliefde mense my familie word aangerand word vermoor........ HOOR MY GENOEG IS NOU GENOEG.....�����