Staan saam baba Leila Theron van Outjo teen kinder mishandeling

The Issue
n Ma se grootste nagmerrie het waar geword nadat sy op video vasgevang het hoe n "betroubare" kinderoppasser haar baba mishandel.
Die nege maande oue baba Leila Theron van Outjo het geen gebreekte bene of kopbeserings opgedoen nadat sy deur haar oppasser mishandel is nie, maar haar na se die sielkundige letsels moet nog genees. "Sy is bang vir die kampkot en skrik nog in die nag wakker. Vanoggend het sy seker geweet dit is n weeksdag want sy wou my nie laat gaan nie."
Me. Annemarie Theron, Leila se ma,het gister aan Republikein gesê die oppasser, Me Nicolin Hoëses, is nou agter tralies nadat n saak van poging tot moord teen haar aanhangig gemaak is.
Sy het gister vir die eerste leer in die hof verskyn.
Theron het baie goeie ondersteuning van beide die polisie en die afdeling van maatskaplike welsyn op Outjo ontvang.
Dit volg nadat n video die afgelope Vrydag op facebook groot opslae gemaak het, waarin dit voorkom of Hoëses die baba eers met die hals van haar klere wurg, haar hardhandig uit die lug uit in haar kampkot gooi en daarna n kombers oor haar gesig druk.
Verdere berigte kan gelees word op Netwerk 24 en Republikein.
Ons moet saam staan om hierdie mamma en pappa en baba Leila te ondersteun.

Petition Closed
Share this petition
Petition Updates
Share this petition
Petition created on 19 September 2017