
A huge thank you to everyone who took the time to read and sign my petition! Your support means the world to me, and I'm so grateful for your help in making a difference. Every signature counts, and I'm truly touched by your willingness to get involved. Thank you again! We have reached 800 signatures if you know of people who ho would like to support our cause please share this petition with them
Baie dankie aan almal wat die tyd geneem het om my petisie te lees en te onderteken! Julle ondersteuning beteken die wêreld vir ons, en ons is so dankbaar vir julle hulp om 'n verskil te maak. Elke handtekening tel, en ons is waarlik geraak deur julle bereidwilligheid om betrokke te raak. Nogmaals dankie as jul van nog mense weet wat ons saak wil ondersteun deel asb petisie met hul.
vriendelike groete Bainsklower