Celebrate petition news and milestones


DANKIE!
Ons het die ongelooflike mylpaal van 800 handtekeninge bereik – ver bo ons verwagting in so ’n kort tyd!
Baie dankie aan elke persoon wat die petisie onderteken het, dit gedeel het en ander aangemoedig het om ons saak te ondersteun. Elke handtekening maak ’n verskil en wys dat ons nie alleen staan nie.
Ons waardeer elkeen van julle se ondersteuning, tyd en moeite opreg. Saam kan ons ’n verskil maak! 🙏
Deel asseblief die petisie en moedig ander aan om dit ook te teken.
THANK YOU!
We have reached the incredible milestone of 800 signatures – far beyond what we expected in such a short time!
A huge thank you to everyone who signed the petition, shared it, and encouraged others to support our cause. Every signature makes a difference and shows that we are not standing alone.
We sincerely appreciate each and every one of you for your support, time and effort. Together, we can make a difference! 🙏 Please share the petition and encourage others to sign it as well.