Taalmonument ingangsfooie

Taalmonument ingangsfooie

0 have signed. Let’s get to 2,500!
At 2,500 signatures, this petition is more likely to get picked up by local news!
Leaticia Martin started this petition to Michael Jonas (Direkteur)

Die ingangsfooie by die Afrikaanse Taalmonument het onbekostigbaar duur geword.  Dit sit druk op die Volksmond restaurant om 'n bestaan te maak en ontneem talle Afrikaans sprekende inwoners die geleentheid om die monument te besoek.  Dit behoort gratis te wees vir Suid Afrikaanse burgers.

Maak jou stem tel! 

 

0 have signed. Let’s get to 2,500!
At 2,500 signatures, this petition is more likely to get picked up by local news!