JAN ARENDORFF WEL BEKEND AS " JOHN " SE MOORD

1,935

The Issue

Saterdag 5 September2026  wat n sonnerige & onspanende middag vir die familie en gemeenskap van Mcgregor moes wees het in n oogwink verander in n nagmerrie wat verewig by die Willemse, Arendorff familie en die gemeenskap van Mcgregor sal spook toe iemand voel om Jan Arendorff " John " soos almal hom geken het se lewe te neem oor n ligther wetend hy is iemand wat nie eers n vlieg kon seer maak nie.

Hoe sy liggaam in die sloot gele het tussen die rommel asof hy niks was het ons familie seer gemaak en sal nog vir lank seer maak. Ons sukkel nog om met die werklikheid van die moord en die pyn wat hy moes verduur het saam te leef.

Hierdie petisie lys het ons gestig om ons te help verseker dat die moordenaar kry wat hy verdien aangesien dit nie sy eerste geval is waar hy betrokkenheid het nie en ons wil seker maak die keer sit hy lank genoeg vir die moord op ons geliefde familie lid, hy word bail geweier, hy word uit Mcgregor uit gehou as ook vir dit wat hy ons as familie deur sit tans.

Baie dankie vir almal se ondersteuning ons as Arendorff & Willemse waardeer dit opreg in hierdie moeilike, moeilike tyd

BAIE DANKIE, JULLE ONDERSTEUNING BETEKEN DIE WERELD.

Petition Updates

Share this petition

Petition created on 10 September 2026