ROBERTSON STREETBASH 2019

ROBERTSON STREETBASH 2019
Why this petition matters
Soos u daarvan bewus is, is die jaarlikse "street bash" n hoogtepunt op die kalender van Cosy Cove. Hierdie jaar is dit geskeduleer vir 15 Desember 2019. Dit is met groot spyt dat ons die ondersteuners van sodanige samekoms moet mee deel dat die organiseerders tans probleme met twee owerheids-instansies ondervind om die nodige toestemming te verkry vir die hou van sodanige geleentheid. Dit is om hierdie bepaalde rede dat die kaartjie-verkope vir toegang tot die geleentheid tot op hede nie kon plaasvind nie. Navrae in hierdie verband is oorweldigend.
Na 'n lang gewag het die plaaslike polisie op Robertson dit reg gekry om die munisipiteit te manupileer om nie die straat afskorting goed te keer nie onder volg hulle redes.
Veskoning 1 en 2 is leuns OS het nog al die pad aansoek gedoen vir strate om toe vemaak te word.
Tot OP vandag weet OS nie wie of hoe lyk die Polisie forum nie
Capital security het ontrek omdat die polisie nie saam hulle will werk OP die spesifieke dag
Hulle will os egter forseer om venue te veander van die bash Waarmee OS nie n probleem het nie maar hulle will dit 3 weke voor die bash kom voorstel.