Skort Provinsiale Verkeer se dienste op in Riversdal!

Skort Provinsiale Verkeer se dienste op in Riversdal!

Started
17 August 2022
Signatures: 96Next Goal: 100
Support now

Why this petition matters

Started by Mario Simon

Dit is belangrik dat ons as inwoners van Riversdal hierdie petisie teken om te verseker dat Provinsiale Verkeersbeamptes nie verder hulle magsposisie misbruik om ons inwoners te terroriseer en buite hulle regte op te tree nie. Hulle onaanvaarbare optredes is n probleem wat die laaste tyd al hoe erger raak. Hulle dienste sal opgeskort moet word om te keer dat besighede en inwoners verder daaronder ly. Ons belastingbetalers se geld kan op beter en meer effektiewe maniere aangewend word.

Support now
Signatures: 96Next Goal: 100
Support now