Orkney Zama ventilasiegat inwoners gatvol

Orkney Zama ventilasiegat inwoners gatvol

0 have signed. Let’s get to 500!
At 500 signatures, this petition is more likely to be featured in recommendations!
Zörana Geldenhuys started this petition to CHRIS BESTER (Couselour Orkney) and

Die ventilasie gat in Lourenspark Orkney moet toe....die oorlogzone kry nie end nie dis in ons woongebied dis onveilig en beslis nie aanvaarbaar of normaal nie ons kinders is bang ons slaap nie beloftes en niks word opgelos nie ons demand minemanagement om hierdie probleem daadwerklik op te los! Dis ons reg ons huise se waarde val ons kinders is bang ons kan nie eers naweke buite kuier nie te bang vir die koeels wat ontydig vlieg mens word uit jou slaap geruk deur die skote! 

0 have signed. Let’s get to 500!
At 500 signatures, this petition is more likely to be featured in recommendations!