Victory

#Justice For Preston Titus

This petition made change with 652 supporters!


#Justice For Preston Titus: Preston is wreed vermoor tydens 'n beplande moord. Na 'n Pleit ooreenkoms is een persoon Vrydag, 19 Januarie 2018 in Oudtshoorn Landroshof skuldig bevind en gevonnis vir sy aandeel in die moord. Preston se vrou is hierna in hegtenis geneem en na bewering die Meesterbrein agter haar man se dood. Magdaleen Titus "Mekkie" en haar vriendin wat ook Vrydag inhegtenis geneem is verskyn binnekort in die Hof vir Borgaansoek. Ons wil deur hierdie petisie aan Familie en vriende en ondersteuners van #Justice For Preston Titus wat nie die petisie in omloop kan onderteken nie, geleentheid gee om wel hulle ondersteuning te gee. Die doel van die petisie is om versoek te rig aan die Hof om geen borgtog toe te staan aan Magdaleen Titus en Natasha Stuurman nie, hulle inhegtenis te hou in belang van geregtigheid en hul eie veiligheid.  



Today: Leon is counting on you

Leon Campher needs your help with “Leon Campher : #Justice For Preston Titus”. Join Leon and 651 supporters today.