Bring Jay Jay terug vir at least 'n maand, okay, dankie <3

Bring Jay Jay terug vir at least 'n maand, okay, dankie <3

0 have signed. Let’s get to 100!
At 100 signatures, this petition is more likely to be featured in recommendations!
Wessel Möller started this petition to Jay-Jay Prinsloo and

Ons fokken mis net vir Jay-Jay hy kan ten minste kom kuier voor hy weer op sy volgende avontuur gaan.

Ek praat van sy ma en Justin(wat hom verskriklik mis). Justin staar al die see dood in afwagting vir sy gemmerprins. Sy Ma weier om met ander mense te kuier dis Jay Jay of cheers bye. Die huis is leeg en stil sonder jou. Kom net terug fok ek weet jy lees hierdie, Hein sal okay wees alleen in SK. Hyt al op die bult geslaap en hy was fine. 

 

Jay Jay kan ten minste 'n Joko saam met elkeen van die bois drink en gesels. Dis rerig nie veel gevra nie. Lekker dag verder. 

0 have signed. Let’s get to 100!
At 100 signatures, this petition is more likely to be featured in recommendations!