Petisie teen wanaanwending van heffings
Petisie teen wanaanwending van heffings
24 have signed. Let’s get to 25!
Die KA Direksie is besig met 'n regstryd teen die KIV. Hierdie aksies is slegs om die eie belang van selfverryking soos deur De Beer, Berrington, Groenewald en De Wet Cilliers te beskerm.
Is u bereid dat u heffings gebruik word vir vrugtelose hofsake soos deur KA Direksie aangegaan? Wil u verantwoordelik gehou word vir regskostes wat maklik miljoene kan word? Staan u vir viktimisasie en intimidasie?
Indien nie, teken dan die petisie!!!!
24 have signed. Let’s get to 25!