Breek af die brug by H/S Driehoek

Breek af die brug by H/S Driehoek

0 have signed. Let’s get to 15,000!
At 15,000 signatures, this petition becomes one of the top signed on Change.org!
Zörana Geldenhuys started this petition to Hoerskool Driehoek

Ons as ouers,gemeenskap,voel dat dit beter sal wees as die brug afgebreek word. Dit was n traumatiese gebeurtenis vir al die kinders asook personeel van H/S Driehoek en die brug se teenwoordigheid kan net die heel word proses belemmer. 

Daar is reeds bestaande trappe!

0 have signed. Let’s get to 15,000!
At 15,000 signatures, this petition becomes one of the top signed on Change.org!