Behou Hoërskool DF Malan se naam

Behou Hoërskool DF Malan se naam
0 have signed. Let’s get to 2,500!
At 2,500 signatures, this petition is more likely to get picked up by local news!

TROTS DF MALAN started this petition to Hoërskool DF Malan Beheerliggaam
'N "INKLUSIEWE" DF? DIE PRYS IS TE DUUR!
Ons pragtige skool is die teiken van partye wat vyandig staan teenoor juis dit wat vir ons kosbaar is. Soos wat voormalige Afrikaanse Universiteite die een na die ander getransformeer is onder die vaandel van inklusiwiteit, dreig dieselfde lot om Afrikaanse skole nou te begin tref.
Ons vra dus alle belangstellendes wat die waarde van ‘n skool soos Hoërskool DF Malan waardeer, om hulle steun vir ons beweging te wys deur hierdie petisie te onderteken en wyd te deel.
Klik hier vir meer inligting oor ons beweging.
0 have signed. Let’s get to 2,500!
At 2,500 signatures, this petition is more likely to get picked up by local news!