Help ons om Melk seisoen 2 aan die lewe te bring!

Help ons om Melk seisoen 2 aan die lewe te bring!

Started
13 April 2022
Signatures: 25Next Goal: 50
Support now

Why this petition matters

Started by Christo Du Plessis

Na oorweldigende sukses van Melk seisoen 1 het kykers regoor die Wêreld in spanning gewag vir seisoen 2 om uiteindelik vrygestel te word. Melk seisoen 2  se eerste lokprent was in Desember 2020 vrygestel.

Weëns korporatiewe verskille is Melk seisoen 2 se produksie gestaak en dit lyk nie asof daar binnekort deurbraak gaan wees nie.

Deur hierdie petisie te teken, help jy om die vervaardigers van die reeks bewus te maak van die aanvraag van hierdie kunswerk, en kan dit hopelik help om vervaardiging aan die rol te kry.

Baie dankie by voorbaat vir u ondersteuning in hierdie.

Support now
Signatures: 25Next Goal: 50
Support now