GENOEG BOERE VERMOOR - PRAAT SAAM BLANKES

GENOEG BOERE VERMOOR - PRAAT SAAM BLANKES

0 have signed. Let’s get to 100!
At 100 signatures, this petition is more likely to be featured in recommendations!
Chantel Hellyer started this petition to Everyone and

Iets moet DRINGEND gedoen word om BOERE in Suid Afrika te beskerm. Ons moet by ons BOERE as VOLK begin staan, mense! One moet baklei vir ons mense. Ander rasse, staan al te graag saam! Gaan ons net toe kyk hoe S.A.  BOERE vermoor word? As hulle al die BOERE van kant gemaak het, wie dink jy is volgende op die kaplys? Ek kan nie verder stil bly nie! Ek sal nie verder 'n blinde wees nie! Ek sal alles in my vermoë doen om te verseker dat ek mense bewus-maak & probeer verhoed dat enige BOERE verder daar onderlei! Ek glo in LIEFDE & VREDE! Maar wie ek is, my menswees, kan nie verder stil bly & toekyk & op lees, oor hoe wreed ons mede mens, vermoor word nie! Ek is nie 'n BOER nie, maar ek is blanke Suid Afrikaner & ek is Afrikaans! So die BOERE BOERE is my mense! Die BOERE IS MY VOLK! Die wêreld sal in opstand kom teen Suid Afrika se "VOLKSMOORDE / WHITE GENOCIDE" as ek klaar is met my uitbasuining! DIT NEEM (1) PERSOON OM 'N VERSKIL TE MAAK! WEES JY OOK IEMAND WAT OMGEE, OF GEE GENOEG OM! Jou hulp is nodig! Moenie net verby blaai, omdat dit jou nie aangaan nie, staan vir eens in Jou lewe op & volg dit wat jy weet kort MOERSE AANDAG! Wees vir eens & altyd deel van 'n volk, maak nie saak hoe klein nie, wat vir sy mense sal oorlog toe gaan! As dit is waarna toe dit moet lei, vir ons, om ons volk te beskerm! 

 

0 have signed. Let’s get to 100!
At 100 signatures, this petition is more likely to be featured in recommendations!