Dra van skool sweetpakke

Dra van skool sweetpakke
1,090 have signed. Let’s get to 1,500!
At 1,500 signatures, this petition is more likely to get picked up by local news!
Ongelukkige Skoolkinders started this petition
Onlangs het alles weer terug na normaal gekeer insluitend die dra van normale wintersdrag. Meeste van ons voel dat dit heeltemal onredelik is omdat ons baie geld op die sweetpakke spandeer het. Nie almal speel 'n sport wat hulle die geleentheid kry om hulle sweetpakke te dra nie, wat beteken dat die sweetpakke net in jou kas sit en vol stof word. R1000 in die water. Stem vir die petisie sodat ons ons sweetpakke kan dra.
1,090 have signed. Let’s get to 1,500!
At 1,500 signatures, this petition is more likely to get picked up by local news!