Eskom OVK lyn Douglas

Eskom OVK lyn Douglas

19 have signed. Let’s get to 25!
Started
Petition to
Bucklands Douglas and

Why this petition matters

Hierdie petiesie is om vir Eskom te probeer dwing om die OVK lyn te Bucklands Douglas te herstel. Die diens is bitter swak. Ons krag is meeste van die tyd af, ons almal het selfs kersdag sonder krag gesit. 'N mens kry niemand gekontak nie en dus sit ons vir dae lank sonder krag en Eskom doen absoluut niks om ons lyn te herstel nie. Teken en versprei asb hierdie petiesie so ver as moontlik dat ons dit by Eskom kan indien. Baie Dankie

19 have signed. Let’s get to 25!