Bring asseblief die bekwame weeraanbieders terug!

Bring asseblief die bekwame weeraanbieders terug!
Started
7 June 2022
Signatures: 110Next Goal: 200
Support now
Why this petition matters
Started by Marlisa Prinsloo
Bring asseblief die bekwame weeraanbieders terug!
Die belangrikste element van die weerbespreking na die nuus was om te sien hoe fronte oor die land inbeweeg, en die aanbieders se bespreking van hoe dit die weerpatrone in die volgende dae kan beinvloed aan die kus en in die binneland
"Kyk gerus na Die Groot Ontbyt se weer aangebied deur Annette Botha. Dit is waaraan ons gewoond was op eNUUS.
Kyknet eNUUS het definitief hul standaarde heeltemal verlaag.
Die weeraanbieders het hul vakgebied geken en alles puik oorgedra sodat almal dit kon verstaan" - Pieter Erenst
Ons mis werklik die behoorlike en professionele weeraanbieding deur kundiges.
Support now
Signatures: 110Next Goal: 200
Support now