We demand a task team be appointed to investigate armed house robberies in Kleinmond

We demand a task team be appointed to investigate armed house robberies in Kleinmond

0 have signed. Let’s get to 1,000!
At 1,000 signatures, this petition is more likely to be featured in recommendations!
Overstrand Herald started this petition to Brig. Donovan Heilbron (South African Police Service)

Daar was sedert die begin van die jaar ten minste 8 gewapende huisrooftogte op Kleinmond aangemeld. Dit is uiters kommerwekkend en traumaties vir baie van ons inwoners, veral weerlose ouer mense. Dit het nou die punt bereik waar die saak dringend deur die bevelstruktuur van die polisie op streekvlak aangespreek behoort te word. Ons, as inwoners van Kleinmond, dring aan daarop dat die streekbevelvoerder, brig. Donovan Heilbron, dadelik ‘n taakspan onder die leiding van ‘n ervare speuroffisier aanstel om die rooftogte te ondersoek.  Hierdie taakspan moet alle bewysstukke en inligting tot dusver ingesamel deur plaaslike speurders saamvat en die analise van bewysstukke soos vingerafdrukke, DNA-monsters, identikits prioritiseer. Ons as Kleinmonders dring daarop aan dat hierdie geharde misdadigers, wat nie skroom om geweld te gebruik nie, uit ons gemeenskap verwyder word.

At least 8 armed house robberies have been reported in Kleinmond since the start of the year. This had led to fear and panic among many residents, particularly the elderly. Matters have now reached the stage where the Overberg Cluster should intervene. We, the residents of Kleinmond, demand that Overberg Cluster Commander, Brig, Donovan Heilbron, immediately appoint a special task team under the leadership of an experienced detective to investigate the spate of armed incursions into our homes. We expect this task team to gather all relevant case information and prioritize all evidence gathered so far by local detectives as these violent criminals need to be removed from our town.

Gerard Grobler, Editor: Overstrand Herald

0 have signed. Let’s get to 1,000!
At 1,000 signatures, this petition is more likely to be featured in recommendations!